Kompetisie beteken nie noodwendig om bloed uit ‘n klip te tap nie. Gesonde kompetisie leer jou alles oor deursettingsvermoë. Dit moedig jou aan om die beste uit jouself te haal. Dit help jou om kamerade bou. En dit leer jou vaardighede wat jy later goed k
R 455,00
R 340,00
Kompetisie beteken nie noodwendig om bloed uit ‘n klip te tap nie. Gesonde kompetisie leer jou alles oor deursettingsvermoë. Dit moedig jou aan om die beste uit jouself te haal. Dit help jou om kamerade bou. En dit leer jou vaardighede wat jy later goed kan gebruik. Geskik vir gr. 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+