Search

Klikbekke is ‘n ergernis (Gr 4-7) (4min+)

Klikbekke is ‘n ergernis. Hulle lap jou geheime uit. Hulle plaas jou foute in die kollig. En hulle klikkery laat jou in die moeilikheid beland.
Availability: In stock
SKU: A2329
R 455,00
R 290,00
decrease increase
Klikbekke is ‘n ergernis. Hulle lap jou geheime uit. Hulle plaas jou foute in die kollig. En hulle klikkery laat jou in die moeilikheid beland. Geskik vir Graad 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+
Klikbekke is ‘n ergernis. Hulle lap jou geheime uit. Hulle plaas jou foute in die kollig. En hulle klikkery laat jou in die moeilikheid beland. Geskik vir Graad 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+
Write your own review
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Customers who bought this item also bought

Gesonde kompetisie kan ‘n kampioen kook (Gr4-7) (4min+)

Gesonde kompetisie kan ‘n kampioen kook. Dit bring jou eie vermoëns tot kookpunt. Dit laat jou beperkinge oorkook. En dit leer jou ook om te kook onder druk.
R 455,00 R 290,00

Die podium-krans is slegs beskore vir die wat in sport presteer (Gr4-7) (4min+)

Ongelukkig is die podium-krans slegs beskore vir die wat in sport presteer. Kinders wat in kultuur en nie in sport uitblink, word misgekyk, Skole gee nie soveel erkenning vir akademiese prestasies as vir sport nie. En leiers word gekies op grond van hul s
R 455,00 R 290,00

Daar is ‘n rede waarom kleinboeties klikbekke is (Gr 4-7) (4min+)

Daar is ‘n rede waarom kleinboeties klikbekke is. Hulle klik, want as hulle die reëls moet nakom, moet almal die reëls nakom. Hulle klik want hulle soek aandag. En kleinboeties klik, want hulle wil ook in beheer wees.
R 455,00 R 290,00

Die eggo van die lewe se uitdagings maak ‘n mens paraat (Gr 8-12) (4min+)

Die eggo van die lewe se uitdagings maak ‘n mens paraat. Die eggo van ‘n tikkende horlosie maak dat ons beter beplan. Die eggo van verkeerde keuses maak dat ons besin voor ons doen. Die eggo van verlore vriendskappe maak dat ons besef die oues is goues...
R 455,00 R 340,00
Filters
Sort
display