Klein muise moet soms stil wees. Stilte in Juffrou se klas is ‘n slim plan. Moenie rondom ander mense in die openbaar raas nie. En hou die mondjies toe in grootmensgeselskap.
R 280,00
R 240,00
Klein muise moet soms stil wees. Stilte in Juffrou se klas is ‘n slim plan. Moenie rondom ander mense in die openbaar raas nie. En hou die mondjies toe in grootmensgeselskap. Geskik vir gr. 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5min