Kinders word soos kleiballe platgedruk. Speel en pret word soos klei in die mat ingetrap. Prestasie rol ons in ‘n kleibolletjie. En ouers se toekomsdrome vir ons kinders rek en trek ons soos klei tot ons wil bars.
R 415.00
R 290.00
Kinders word soos kleiballe platgedruk. Speel en pret word soos klei in die mat ingetrap. Prestasie rol ons in ‘n kleibolletjie. En ouers se toekomsdrome vir ons kinders rek en trek ons soos klei tot ons wil bars. Geskik vir Graad 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min