Kinders word nie toegelaat om hul eie boontjies uit te dop deur hul eie probleme op te los nie. Ouers spring in wanneer kinders probleme met skoolwerk het. Hulle probeer om kinders se konfliksituasies op te los. En ouers neem take uit kinders se hande en
R 415.00
R 290.00
Kinders word nie toegelaat om hul eie boontjies uit te dop deur hul eie probleme op te los nie. Ouers spring in wanneer kinders probleme met skoolwerk het. Hulle probeer om kinders se konfliksituasies op te los. En ouers neem take uit kinders se hande en so leer hulle nie verantwoordelikheid nie. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min