Search

Kinders word met vlerke gebore, maar onderwysers leer hulle vlieg (Gr8-12) (4min+)

Kinders word met vlerke gebore, maar onderwysers leer hulle vlieg. ‘n Onderwyser moet talle rolle vertolk om sy kuikens te leer vlieg. Onderwysers moet leer om ouers te verdra, voordat hulle ons kan leer vlieg. Onderwysers trotseer klein salarisse...
Availability: In stock
SKU: A0949
R 455,00
R 340,00
decrease increase
Kinders word met vlerke gebore, maar onderwysers leer hulle vlieg. ‘n Onderwyser moet talle rolle vertolk om sy kuikens te leer vlieg. Onderwysers moet leer om ouers te verdra, voordat hulle ons kan leer vlieg. Onderwysers trotseer klein salarisse, hope werk en beledigings, sodat hulle by is as ons solo vlieg. En onderwysers kweek respek en dissipline, want daarsonder sal jy in elke rots vasvlieg.Geskik vir graad 8-12  Lengte van die toespraak:4 min+

Write your own review
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Customers who bought this item also bought
Picture of Tieners se waardes-bakens val een na die ander om (Gr8-12) (4min+)

Tieners se waardes-bakens val een na die ander om (Gr8-12) (4min+)

Tieners se waardes-bakens val een na die ander om. Vuilspel op die sportveld het die norm geword. Eerlikheid is nie meer belangrik nie. Niemand kry meer skaam as hul huiswerk of huistake nie gedoen is nie. En leuentaal is die in-ding.
R 455,00 R 340,00
Filters
Sort
display