Soek

Kinders wat te veel aanpak het twaalf ambagte en dertien ongelukke (Gr4-7) (4min+)

Kinders wat te veel aanpak het twaalf ambagte en dertien ongelukke. Kinders wat aan twaalf sportsoorte deelneem, sal nooit die kampioen word nie. Kinders wat probeer om in al hul skoolvakke honderd persent te kry, presteer gemiddeld. En kinders wat probee
Availability: In stock
SKU: A1853
R 455,00
R 290,00
decrease increase
Kinders wat te veel aanpak het twaalf ambagte en dertien ongelukke. Kinders wat aan twaalf sportsoorte deelneem, sal nooit die kampioen word nie. Kinders wat probeer om in al hul skoolvakke honderd persent te kry, presteer gemiddeld. En kinders wat probeer om met almal oor die weg te kom, gaan niemand se beste vriend wees nie. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+

Skryf u eie resensie
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Filters
Sort
display