Search

Kinders wat onverantwoordelik optree, sal die stormagtige gevolge moet dra (Gr4-7) (3-3.5min)

Wie wind saai sal storm maai. Kinders wat onverantwoordelik optree, sal die stormagtige gevolge moet dra. As jy huiswerk afskeep, gaan jy ‘n storm ontketen. As jy kattekwaad aanvang, ontstaan ‘n tornado. En as jy ongehoorsaam is, moet jy bereid wees om di
Availability: In stock
SKU: A1999
R 415,00
R 290,00
decrease increase
Wie wind saai sal storm maai. Kinders wat onverantwoordelik optree, sal die stormagtige gevolge moet dra. As jy huiswerk afskeep, gaan jy ‘n storm ontketen. As jy kattekwaad aanvang, ontstaan ‘n tornado. En as jy ongehoorsaam is, moet jy bereid wees om die Suid-Ooster te trotseer. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min

Write your own review
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Filters
Sort
display