Kinders wat nie hul eie boontjies uitdop nie is lamsakke. Hulle klou aan ouers se rokspante om hul kastaiings uit die vuur te krap. Hulle kan nie selfstandig funksioneer nie. En hulle verander in tjankbalies sodra die lewe moeilik raak.
R 415,00
R 290,00
Kinders wat nie hul eie boontjies uitdop nie is lamsakke. Hulle klou aan ouers se rokspante om hul kastaiings uit die vuur te krap. Hulle kan nie selfstandig funksioneer nie. En hulle verander in tjankbalies sodra die lewe moeilik raak. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min