Kinders wat nie hou by die melodie van die lewe nie, verloor gou die noot. Kinders wat skoor soek met maats, veroorsaak skril klanke in die klaskamer. Kinders wat outoriteit verontagsaam, veroorsaak vals note in die huis. En kinders wat lui...
R 455,00
R 290,00
Kinders wat nie hou by die melodie van die lewe nie, verloor gou die noot. Kinders wat skoor soek met maats, veroorsaak skril klanke in die klaskamer. Kinders wat outoriteit verontagsaam, veroorsaak vals note in die huis. En kinders wat lui en onbetrokke is, veroorsaak disharmonie op die sportveld. Geskik vir Graad 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+