Haastige hond verbrand sy mond. Kinders wat hul skoolwerk aframmel, maak onnodige foute. Kinders wat oorhaastige besluite maak, beland in die moeilikheid. En kinders wat haastig praat sonder om te dink, kom maklik in maats se swart boekies
R 455.00
R 290.00
Haastige hond verbrand sy mond. Kinders wat hul skoolwerk aframmel, maak onnodige foute. Kinders wat oorhaastige besluite maak, beland in die moeilikheid. En kinders wat haastig praat sonder om te dink, kom maklik in maats se swart boekies. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+