Kinders wat handjies gevou sit, is 'n klippie in ouers se skoen. Kinders wat nie help bak en brou in die kombuis nie, het lam handjies Kinders wat nie hulle huiswerk doen nie, leer nie. En kinders wat nie help met huistake nie, maak dat ouers begin brom.
R 280.00
R 240.00
Kinders wat handjies gevou sit, is 'n klippie in ouers se skoen. Kinders wat nie help bak en brou in die kombuis nie, het lam handjies Kinders wat nie hulle huiswerk doen nie, leer nie. En kinders wat nie help met huistake nie, maak dat ouers begin brom. Geskik vir graad 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5min