Kinders wat grootpraat se vlerke word geknip want een swaeltjie maak nie ‘n somer nie. Kinders is grootbek wanneer dit by prestasies kom. Hulle is windmakerig wanneer hulle oor vriende praat. En hulle spog graag oor hul familie se super hero kwaliteite.
R 415.00
R 290.00
Kinders wat grootpraat se vlerke word geknip want een swaeltjie maak nie ‘n somer nie. Kinders is grootbek wanneer dit by prestasies kom. Hulle is windmakerig wanneer hulle oor vriende praat. En hulle spog graag oor hul familie se super hero kwaliteite. Geskik vir gr. 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min