Kinders wat aan ma se rokspante hang gaan nooit leer om hul eie potjies te krap nie. Kinders moet leer om hul eie skoolwerk te doen. Ouers se skopskoen moenie hulle in ‘n sportspan skop nie. En ouers moet ophou om altyd vir hul kinders in die bresse...
R 455,00
R 290,00
Kinders wat aan ma se rokspante hang gaan nooit leer om hul eie potjies te krap nie. Kinders moet leer om hul eie skoolwerk te doen. Ouers se skopskoen moenie hulle in ‘n sportspan skop nie. En ouers moet ophou om altyd vir hul kinders in die bresse te tree, Geskik vir Graad 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+