Search

Kinders verbrand hul monde, want hulle word orals aangehits (Gr4-7) (3-3.5min)

Kinders verbrand hul monde, want hulle word orals aangehits. Tegnologie is ‘n sweep wat poedels in resieshonde verander. Die media en groepsdruk laat haastige brakkies met seer bekkies. En prestasiedruk laat jong honde verby hul kosbare kinderjare blits.
Availability: In stock
SKU: A1844
R 415,00
R 290,00
decrease increase
Kinders verbrand hul monde, want hulle word orals aangehits. Tegnologie is ‘n sweep wat poedels in resieshonde verander. Die media en groepsdruk laat haastige brakkies met seer bekkies. En prestasiedruk laat jong honde verby hul kosbare kinderjare blits. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min

Write your own review
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Filters
Sort
display