Kinders trap klei by die skool as hulle nie respek betoon nie. In die klas ignoreer hulle die onderwyser. Op die speelgrond trap hul op hul maats. En op die sportveld trap hulle klei wanneer hulle lyf wegsteek.
R 455,00
R 290,00
Kinders trap klei by die skool as hulle nie respek betoon nie. In die klas ignoreer hulle die onderwyser. Op die speelgrond trap hul op hul maats. En op die sportveld trap hulle klei wanneer hulle lyf wegsteek. Geskik vir Graad 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+