Kinders skrik nie soos grootmense vir die blou dinge in die lewe nie. Ons skrik nie vir bloukolle nie, Ons skrik nie vir blou Maandae nie, En ons skrik nie vir die blou waters van die diepkant nie.
R 415,00
R 290,00
Kinders skrik nie soos grootmense vir die blou dinge in die lewe nie. Ons skrik nie vir bloukolle nie, Ons skrik nie vir blou Maandae nie, En ons skrik nie vir die blou waters van die diepkant nie. Geskik vir Graad 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5 min