Search

Kinders se seisoen van ongebonde kindwees word bedreig deur te veel leerwerk (Gr4-7) (3-3.5min)

Kinders se seisoen van ongebonde kindwees word bedreig deur te veel leerwerk. As leerwerk nie seisoengebonde bly nie, groei ongesonde lyfies aan stoele vas. Leer, leer, leer vervreem ons van ons families en vernietig ons vriendekring. En te lang leerseiso
Availability: In stock
SKU: A1163
R 415,00
R 290,00
decrease increase
Kinders se seisoen van ongebonde kindwees word bedreig deur te veel leerwerk. As leerwerk nie seisoengebonde bly nie, groei ongesonde lyfies aan stoele vas. Leer, leer, leer vervreem ons van ons families en vernietig ons vriendekring. En te lang leerseisoene is ‘n resep vir stres en spanning wat ons kindwees dooddruk. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min

Write your own review
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Filters
Sort
display