Kinders se poeding-lewe is vingerlek-lekker. Ons maats is stroopsoet smartie-balletjies wat ons lewe inkleur en interessant hou. Speeltyd is die heerlike malva-poeding waarvoor geen kind ooit sal nee sê nie. En my gesin is my gunsteling sjokoladepoeding w
R 280,00
R 240,00
Kinders se poeding-lewe is vingerlek-lekker. Ons maats is stroopsoet smartie-balletjies wat ons lewe inkleur en interessant hou. Speeltyd is die heerlike malva-poeding waarvoor geen kind ooit sal nee sê nie. En my gesin is my gunsteling sjokoladepoeding waaraan ek die heel lekkerste smul. Geskik vir graad 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5min