Kinders se ledigheid en luiheid maak grootmense grys. Kinders wat nie huiswerk doen nie presteer swak. Kinders wat lyf wegsteek op die sportveld maak afrigters iesegrimmig. En kinders wat nie huistake doen nie, jaag ouers se bloeddruk op.
R 280.00
R 240.00
Kinders se ledigheid en luiheid maak grootmense grys. Kinders wat nie huiswerk doen nie presteer swak. Kinders wat lyf wegsteek op die sportveld maak afrigters iesegrimmig. En kinders wat nie huistake doen nie, jaag ouers se bloeddruk op. Geskik vir graad 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5min