Search

Kinders se buie wissel soos die seisoene (Gr4-7) (3-3.5min)

Kinders se buie wissel soos die seisoene. Hulle somer-bui is vol lag en sonskyn. Hulle lente-bui gee hul woema wanneer dit ontspantyd saam met die gesin is. Hul herfs-bui is onplesierig en skop in wanneer werk en druk te veel word. En hul winterbui ve
Availability: In stock
SKU: A1346
R 415,00
R 290,00
decrease increase
Kinders se buie wissel soos die seisoene. Hulle somer-bui is vol lag en sonskyn. Hulle lente-bui gee hul woema wanneer dit ontspantyd saam met die gesin is. Hul herfs-bui is onplesierig en skop in wanneer werk en druk te veel word. En hul winterbui veroorsaak donderwolke en yskoue gevoelens oor reëls en dissipline. Geskik vir Graad 4 - 7 sprekers. Lengte van die toespraak 3 - 3.5 min

Write your own review
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Filters
Sort
display