Kinders se bene is te kort vir grootmenstrappe. Kinders is nie gemaak om die trappe na grootmense se onvervulde drome te klim nie. Die grootmenstrappe na te veel verantwoordelikheid is te hoog om by te kom. En die grootmenstrappe na ‘n 100 % akademiese re
R 415,00
R 290,00
Kinders se bene is te kort vir grootmenstrappe. Kinders is nie gemaak om die trappe na grootmense se onvervulde drome te klim nie. Die grootmenstrappe na te veel verantwoordelikheid is te hoog om by te kom. En die grootmenstrappe na ‘n 100 % akademiese rekord is heeltemal te steil. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min