Kinders se Achilleshiel is jaloesie. Jaloerse kinders gun die hardwerkendes nie hul sukses nie. Hulle skuif die presteerders uit asof hulle ‘n aansteeklike siekte het. En hulle spot met die wat glo werk kom voor plesier.
R 455.00
R 290.00
Kinders se Achilleshiel is jaloesie. Jaloerse kinders gun die hardwerkendes nie hul sukses nie. Hulle skuif die presteerders uit asof hulle ‘n aansteeklike siekte het. En hulle spot met die wat glo werk kom voor plesier. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+