Kinders sal moed opgee die dag wat die hoenders tande kry. Kinders wys hulle deursettingsvermoë op die skoolbanke. Hulle hou moed op die sportveld. En kinders glo in die mense om hulle.
R 455.00
R 290.00
Kinders sal moed opgee die dag wat die hoenders tande kry. Kinders wys hulle deursettingsvermoë op die skoolbanke. Hulle hou moed op die sportveld. En kinders glo in die mense om hulle. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+