Kinders moet uithaal en wys. Een netbaldoel gaan nie maak dat jy die span haal nie. Een A vir Wiskunde gaan nie maak dat jy die jaar deurkom nie. En een keer se skottelgoed was gaan nie maak dat ma en pa jou sakgeld vermeerder nie.
R 415,00
R 290,00
Kinders moet uithaal en wys. Een netbaldoel gaan nie maak dat jy die span haal nie. Een A vir Wiskunde gaan nie maak dat jy die jaar deurkom nie. En een keer se skottelgoed was gaan nie maak dat ma en pa jou sakgeld vermeerder nie. Geskik vir gr. 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min