Kinders moet uitdagings aangryp sodat hulle pap kan skep. Uitdagings is deel van die lewe en dan moet die pap gekook word. Uitdagings bou karakter en dit hou die pot aan die kook. Uitdagings wat oorkom word sorg vir die beste maaltye.
R 455.00
R 290.00
Kinders moet uitdagings aangryp sodat hulle pap kan skep. Uitdagings is deel van die lewe en dan moet die pap gekook word. Uitdagings bou karakter en dit hou die pot aan die kook. Uitdagings wat oorkom word sorg vir die beste maaltye. Geskik vir gr. 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+