Kinders moet rolmodelle hê. Voorskoolse kinders se ouers is hul rolmodelle. Wanneer kinders skool toe gaan is onderwysers se woord wet. En wanneer kinders tieners word, is die groep hul alfa en omega.
R 280,00
R 240,00
Kinders moet rolmodelle hê. Voorskoolse kinders se ouers is hul rolmodelle. Wanneer kinders skool toe gaan is onderwysers se woord wet. En wanneer kinders tieners word, is die groep hul alfa en omega. Geskik vir gr. 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5min