Kinders moet nie na alles skop nie. Ons moet nie na ons dieremaats skop nie, want hulle het ons liefde nodig. Ons moet nie na ons mense-maats skop nie, want dan verloor ons hulle vriendskap. En ons moet nie na grootmense skop nie, want hulle is diegene wa
R 280,00
R 240,00
Kinders moet nie na alles skop nie. Ons moet nie na ons dieremaats skop nie, want hulle het ons liefde nodig. Ons moet nie na ons mense-maats skop nie, want dan verloor ons hulle vriendskap. En ons moet nie na grootmense skop nie, want hulle is diegene wat vir ons sorg en omgee – sonder voorwaardes. Geskik vir graad 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5min