Kinders moet liewer bang Jan as voor-op-die-wa wees. Kinders wat dink hulle is slim, word deur maats geïgnoreer. Kinders wat spog met hulle ouers word deur hulle maats afgeskryf. En kinders wat kritiek soos Smarties uitdeel, is beslis dooie Jan.
R 415,00
R 290,00
Kinders moet liewer bang Jan as voor-op-die-wa wees. Kinders wat dink hulle is slim, word deur maats geïgnoreer. Kinders wat spog met hulle ouers word deur hulle maats afgeskryf. En kinders wat kritiek soos Smarties uitdeel, is beslis dooie Jan. Geskik vir gr. 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min