Kinders moet keer dat die ouer generasie ‘n bloutjie loop met tegnologie. Kinders moet die ouer generasie help as hul vashaak. Kinders moet aandring op nuwe tegnologie in hul skole. En kinders moet die nuwe era se rekenaardeskundiges word wat rekenaars...
R 415,00
R 290,00
Kinders moet keer dat die ouer generasie ‘n bloutjie loop met tegnologie. Kinders moet die ouer generasie help as hul vashaak. Kinders moet aandring op nuwe tegnologie in hul skole. En kinders moet die nuwe era se rekenaardeskundiges word wat rekenaars gebruikersvriendelik maak vir alle ouderdomme. Geskik vir Graad 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5 min