Kinders moet hul sê sê as dit by belangrike sake kom. As die leiers van die land swak regeer, moet die kinders hul mening lug. As dit by familie-besluite kom, moet die kinders ook ‘n sê hê. En as dit by die omgewing kom, moet kinders hul monde oopmaak.
R 280.00
R 240.00
Kinders moet hul sê sê as dit by belangrike sake kom. As die leiers van die land swak regeer, moet die kinders hul mening lug. As dit by familie-besluite kom, moet die kinders ook ‘n sê hê. En as dit by die omgewing kom, moet kinders hul monde oopmaak. Geskik vir gr. 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5min