Kinders moet gesien en gehoor word. Hulle moet leer hoe om te kommunikeer. Hulle moet gehoor word, want so leer hul om hul sê te sê met selfvertroue. En kinders moet gehoor word, want hul opinies kan grootmense se sienswyse verander.
R 280.00
R 240.00
Kinders moet gesien en gehoor word. Hulle moet leer hoe om te kommunikeer. Hulle moet gehoor word, want so leer hul om hul sê te sê met selfvertroue. En kinders moet gehoor word, want hul opinies kan grootmense se sienswyse verander. Geskik vir gr. 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5min