Kinders moet die geleenthede wat die skool aan hul bied aangryp. Die skool bied bakke vol pretgeleenthede; Dit bied potte vol buitemuurse-aktiwiteite; En dit bied emmers vol akademiese geleenthede wat jou toekoms verseker.
R 455,00
R 290,00
Kinders moet die geleenthede wat die skool aan hul bied aangryp. Die skool bied bakke vol pretgeleenthede; Dit bied potte vol buitemuurse-aktiwiteite; En dit bied emmers vol akademiese geleenthede wat jou toekoms verseker. Geskik vir gr. 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+