Kinders moet die blink kant bo hou. In moeilike situasies maak kinders gou ‘n blink plan. Onder druk om uit te blink in die skool en op die sportveld, probeer jy jou beste. En as jou beursie nie vol blink rande is nie, sien jy die blink randjie...
R 280.00
R 240.00
Kinders moet die blink kant bo hou. In moeilike situasies maak kinders gou ‘n blink plan. Onder druk om uit te blink in die skool en op die sportveld, probeer jy jou beste. En as jou beursie nie vol blink rande is nie, sien jy die blink randjie om die donker wolke. Geskik vir Graad 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5 min