Soek

Kinders moet alles weet, nie alles eet nie (Gr1-3) (4min+)

Onderwysers staan soos magtelose toeskouers en kyk hoe dissipline ondergaan. Daarom is respek besig om saam met dissipline te sink. Onderwysers skreeu soos magtelose toeskouers, maar sonder dissipline kom ons nie by die wenstreep aan nie...
Availability: In stock
SKU: A0969
R 455,00
R 240,00
decrease increase
Kinders moet alles weet, nie alles eet nie.  Kinders het baie om te weet, daarom is kitskos eet die beste opsie vir geen tydmors. Ons moet weet hoe om goeie goed te waardeer, daarom mag ons fiemies hê oor wat ons eet. Kinders maak hulle lewe smaakvol deur met hul neuse in 'n boek te sit, in plaas daarvan om vervelige kos af te wurg..Geskik vir graad 1-3  Lengte van die toespraak:4 min+

Skryf u eie resensie
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Filters
Sort
display