Kinders moenie onnodig gedruk word nie, want almal verskil. Dit maak net dat jy bloed uit ‘n klip probeer tap. Belangstelling kom nes klippe in verskillende groottes. Talente verskil net soos rivierklippies en party gooi makliker as ander. En net soos jy
R 415,00
R 340,00
Kinders moenie onnodig gedruk word nie, want almal verskil. Dit maak net dat jy bloed uit ‘n klip probeer tap. Belangstelling kom nes klippe in verskillende groottes. Talente verskil net soos rivierklippies en party gooi makliker as ander. En net soos jy die regte klip moet kies om op te trap, moet kinders self leer om keuses te maak. Geskik vir gr. 8-12 Lengte van die toespraak: 3-3.5min