Kinders met avontuur in hul bloed se veiligheidstoerusting keer dat hul in dooie Jan verander. Valhelms hou die bang Janne veilig op hul vierwiele. Lewensreddingsbaadjies hou die waterwurms veilig. En karstoeltjies en veiligheidsgordels beskerm die Schuma
R 280,00
R 290,00
Kinders met avontuur in hul bloed se veiligheidstoerusting keer dat hul in dooie Jan verander. Valhelms hou die bang Janne veilig op hul vierwiele. Lewensreddingsbaadjies hou die waterwurms veilig. En karstoeltjies en veiligheidsgordels beskerm die Schumachers van môre. Geskik vir gr. 4-7 Lengte van die toespraak: 2-2.5min