Kinders loop wye draaie om die spieël. Die spieël weerkaats hul voorkoms wat gekritiseer word. Dit weerkaats hul maniere wat veel te wense oorlaat. En die spieël weerkaats hul swak prestasies.
R 455,00
R 290,00
Kinders loop wye draaie om die spieël. Die spieël weerkaats hul voorkoms wat gekritiseer word. Dit weerkaats hul maniere wat veel te wense oorlaat. En die spieël weerkaats hul swak prestasies. Geskik vir Graad 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+