Search

Kinders klim verskillende soorte trappe tydens verskillende situasies in die lewe (Gr4-7) (4min+)

Kinders klim verskillende soorte trappe tydens verskillende situasies in die lewe. Die klimtrap leer jou om op eie stoom bo uit te kom. Kinders gebruik die wenteltrap om saam met hul maats te baljaar. Ons is mal oor die roltrap waar jy net opspring en
Availability: In stock
SKU: A1375
R 455.00
R 290.00
decrease increase
Kinders klim verskillende soorte trappe tydens verskillende situasies in die lewe. Die klimtrap leer jou om op eie stoom bo uit te kom. Kinders gebruik die wenteltrap om saam met hul maats te baljaar. Ons is mal oor die roltrap waar jy net opspring en saamry, terwyl jou ouers die werk moet doen. En ons weet presies hoe om die brandtrap te gebruik om te ontsnap van dissipline. Geskik vir Graad 4 - 7 sprekers. Lengte van die toespraak 4 min +

Write your own review
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Filters
Sort
display