Search

Kinders kies die poeding van die lewe en skuif die pampoen eenkant toe (Gr1-3) (2-2.5min)

Kinders kies die poeding van die lewe en skuif die pampoen eenkant toe. Kinders kies altyd speel voor werk. Hulle gebruik tegnologie om die lewe makliker te maak in plaas van hul breinkrag. En hulle verkies ouers se suigstokkie-beskerming bo swaarkry w
Availability: In stock
SKU: A1332
R 280,00
R 240,00
decrease increase
Kinders kies die poeding van die lewe en skuif die pampoen eenkant toe.  Kinders kies altyd speel voor werk.  Hulle gebruik tegnologie om die lewe makliker te maak in plaas van hul breinkrag.  En hulle verkies ouers se suigstokkie-beskerming bo swaarkry wat hulle kan sterk maak.  Geskik vir Graad 1 - 3 sprekers.  Lengte van die toespraak 2-2.5min

Write your own review
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Customers who bought this item also bought

n Kind se lewe is baie soos die sirkus (Gr1-3) (2-2.5min)

n Kind se lewe is baie soos die sirkus. Onderwysers galop deur die klas en op die sportveld as jy droog maak. Maats haal hul aapstreke uit om jou te irriteer. En ouers dissiplineer jou met die blaas van 'n fluitjie en swaai van 'n swepie.
R 280,00 R 240,00
Filters
Sort
display