Kinders kan nie sonder ‘n goeie opvoeding groot word nie. Ouers leer ons maniere van kindsbeen af. Hulle dra ons belange op die hart, en dis hoekom hulle ons van kleins af straf. En hulle leer kinders van kleins af om met geld te werk.
R 415.00
R 290.00
Kinders kan nie sonder ‘n goeie opvoeding groot word nie. Ouers leer ons maniere van kindsbeen af. Hulle dra ons belange op die hart, en dis hoekom hulle ons van kleins af straf. En hulle leer kinders van kleins af om met geld te werk. Geskik vir gr. 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min