Een vrot appel steek die ander aan. Kinders kan kies om die blink appel te wees en nie deur ‘n vrotte aangesteek te word nie. Kinders moet kies om nie die vrot appel se voorbeeld te volg nie. Nie hulle goeie maniere uit die mandjie te gooi nie. En om die
R 280,00
R 240,00
Een vrot appel steek die ander aan. Kinders kan kies om die blink appel te wees en nie deur ‘n vrotte aangesteek te word nie. Kinders moet kies om nie die vrot appel se voorbeeld te volg nie. Nie hulle goeie maniere uit die mandjie te gooi nie. En om die vrot boelie uit die groep te skop. Geskik vir gr. 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5min