Kinders jaag deur die lewe soos oor 'n rooi verkeerslig. Hulle is gewoond aan alles wat kits is en daarom het hulle nie remme nie! Hulle jaag haastig deur die lewe sonder om te kyk wie hulle in gevaar stel in die proses om bo uit te kom. Hulle jaag roekel
R 455.00
R 290.00
Kinders jaag deur die lewe soos oor 'n rooi verkeerslig. Hulle is gewoond aan alles wat kits is en daarom het hulle nie remme nie! Hulle jaag haastig deur die lewe sonder om te kyk wie hulle in gevaar stel in die proses om bo uit te kom. Hulle jaag roekeloos oor die mense om hulle om sukses te behaal en te presteer, En ons arrogante EK-generasie houding kan net deur ouers se liefde en omgee herstel word, En so keer dat ons ons lewensmotor afskryf omdat ons oor die rooi lig gejaag het. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+