Een swaeltjie maak nie ‘n somer nie, daarom is kinders nie gebou om alleen te wees nie. Skoolgaan tussen kinders is twee keer meer pret as tuisskool. Spansport leer jou baie meer van saamstaan as individuele sport. En speel met vriende leer jou baie meer
R 415,00
R 290,00
Een swaeltjie maak nie ‘n somer nie, daarom is kinders nie gebou om alleen te wees nie. Skoolgaan tussen kinders is twee keer meer pret as tuisskool. Spansport leer jou baie meer van saamstaan as individuele sport. En speel met vriende leer jou baie meer vaardigheide as alleen speel op ‘n rekenaar. Geskik vir gr. 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min