Kinders is ‘n spieëlbeeld van hul ouers se voorbeeld. Kinders se gesindheid weerspieël hul opvoeding. Hulle gewoontes word beïnvloed deur ouers se gewoontes. En hulle gedrag is ‘n spieëlbeeld van ouers se optrede.
R 415.00
R 290.00
Kinders is ‘n spieëlbeeld van hul ouers se voorbeeld. Kinders se gesindheid weerspieël hul opvoeding. Hulle gewoontes word beïnvloed deur ouers se gewoontes. En hulle gedrag is ‘n spieëlbeeld van ouers se optrede. Geskik vir Graad 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min