Kinders is ‘n bloudruk van hul ouers. Hulle eetgewoontes is ‘n bloudruk van hul ouers se eet-giere en geite. Hul prestasies is ‘n bloudruk van hul ouers se verwagting. En kinders se maniere is ‘n bloudruk van ouers se voorbeeld.
R 415,00
R 290,00
Kinders is ‘n bloudruk van hul ouers. Hulle eetgewoontes is ‘n bloudruk van hul ouers se eet-giere en geite. Hul prestasies is ‘n bloudruk van hul ouers se verwagting. En kinders se maniere is ‘n bloudruk van ouers se voorbeeld. Geskik vir Graad 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min