Kinders het al die seisoene nodig om te blom. Kinders het die lewe se somertye nodig om gelukkig te wees. Ons het ook winter- en herfstye nodig om te leer om die swaar en koue van die lewe te oorleef. En ons het lente nodig om te groei en nuwe botsels te
R 415,00
R 290,00
Kinders het al die seisoene nodig om te blom. Kinders het die lewe se somertye nodig om gelukkig te wees. Ons het ook winter- en herfstye nodig om te leer om die swaar en koue van die lewe te oorleef. En ons het lente nodig om te groei en nuwe botsels te vorm. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min