Kinders eet nie alles vir soetpoeding op nie. Superhelde is die kamma-vla oor ons poeding, want hulle bestaan nie. Grootmense bak kluitjie-poeding met al hulle onwaar stories oor kos. En wolhaarstories is die skyn-kersie op ‘n kind se poeding.
R 280.00
R 240.00
Kinders eet nie alles vir soetpoeding op nie. Superhelde is die kamma-vla oor ons poeding, want hulle bestaan nie. Grootmense bak kluitjie-poeding met al hulle onwaar stories oor kos. En wolhaarstories is die skyn-kersie op ‘n kind se poeding. Geskik vir graad 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5min