Ouers reken dat ons te veel hooi op ons vurk het, maar kinders sal self besluit of die hooi te veel is of nie. Kinders ken die verskil tussen hooi en strooi op hulle vurke. Ons kan goed onderskei tussen inspanning en ontspanning op die vurk. En ons weet h
R 455,00
R 290,00
Ouers reken dat ons te veel hooi op ons vurk het, maar kinders sal self besluit of die hooi te veel is of nie. Kinders ken die verskil tussen hooi en strooi op hulle vurke. Ons kan goed onderskei tussen inspanning en ontspanning op die vurk. En ons weet hoe om aktiwiteite op ons vurk te balanseer. Geskik vir gr. 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+