Kattekwaad sit nie in enige ou se broek nie, want meeste kinders is liewer bang Jan as dooie Jan! Om kattekwaad aan te vang moet jy waagmoed hê. As jy kattekwaad aanvang begin mense jou vermy. En die gevolge van kattekwaad voel ‘n kind aan sy eie bas.
R 415.00
R 290.00
Kattekwaad sit nie in enige ou se broek nie, want meeste kinders is liewer bang Jan as dooie Jan! Om kattekwaad aan te vang moet jy waagmoed hê. As jy kattekwaad aanvang begin mense jou vermy. En die gevolge van kattekwaad voel ‘n kind aan sy eie bas. Geskik vir gr. 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min